Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Angelico, Fra (Fra Giovanni Angelico Da Fiesole)
Angelico, Fra [boodskap #125184] Sa, 23 Maart 2019 07:23
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Portret van Fra Angelico.
Portret van Fra Angelico.
Fra Angelico (Fra Giovanni Angelico Da Fiesole; 1387 - 1455) was 'n Italiaanse monnik en skilder van godsdienstige taferele teen goue agtergrond. Tot sy bekendste werke behoort die fresko's wat hy gemaak het in die San Marco-klooster te Florence. Hy is in 1982 deur Pous Johannes Paulus II salig verklaar. Sy feesdag val op 18 Februarie.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Angele
Volgende onderwerp: Angelier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 18:40:52 MGT 2024