Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Angele
Angele [boodskap #125183] Sa, 23 Maart 2019 07:16
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Angele was 'n Germaanse volkstam aan wie Engeland sy naam ontleen het. Die volk het in die 5de eeu uit Sleeswyk, Noord-Duitsland, gekom en hulle veral in die teenswoordige Oos-Anglië (in oostelike Engeland) gevestig.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Anemoon
Volgende onderwerp: Angelico, Fra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 19:34:17 MGT 2024