Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Anemoon
Anemoon [boodskap #125182] Sa, 23 Maart 2019 07:05
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Gekweekte anemoon.
'n Gekweekte anemoon.
Anemoon kan na een van die volgende verwys:

1. Al die soorte van die geslag Anemone (van die Ranonkelfamilie, Ranunculaceae) met grondstandige blare en groot wydoop blomme met baie blomblare, een-een aan die top van ’n blomsteel. Verskeie soorte met helder gekleurde blomme is gewilde tuinplante. Anemone capensis, die inheemse Kaapse anemoon, met wit, roomkleurige of effens rooskleurige blomme, groei in die berge van Suidwes-Kaapland.

2. See-anemoon. Sien Holtedier.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Andromeda
Volgende onderwerp: Angele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 22:24:04 MGT 2024