Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Andromeda
Andromeda [boodskap #125181] Vr, 22 Maart 2019 07:12
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Voorstelling hoe die Melkwegstelsel oor 'n paar biljoen jaar met die naburige Andromeda-sterrestelsel gaan bots.
'n Voorstelling hoe die Melkwegstelsel oor 'n paar biljoen jaar met die naburige Andromeda-sterrestelsel gaan bots.
Andromeda kan na een van die volgende verwys:

1. In die Griekse mitologie ’n jong meisie, oorgelewer aan ’n draak, maar deur Perseus bevry;

2. ’n Duidelike groep sterre wat na haar genoem is. Die Andromeda-newelvlek is ’n ontsaglike sterrestelsel ver anderkant die Melkweg. Die spiraalsterrestelsel is sowat 2,5 miljoen ligjare van die Aarde af en sal waarskynlik oor 'n paar biljoen jaar met die Melkwegstelsel bots.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Andromache
Volgende onderwerp: Anemoon
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 12:04:50 MGT 2024