Tuis » Taal » Ensiklopedie » Angele
Angele [boodskap #125183] |
Sat, 23 March 2019 07:16 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Angele was 'n Germaanse volkstam aan wie Engeland sy naam ontleen het. Die volk het in die 5de eeu uit Sleeswyk, Noord-Duitsland, gekom en hulle veral in die teenswoordige Oos-Anglië (in oostelike Engeland) gevestig.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:45:57 UTC 2025
|