Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alfred die Grote
Alfred die Grote [boodskap #124952] So, 10 Maart 2019 05:51
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Alfred die Grote
Alfred die Grote
Alfred die Grote (849 - 901) was een van die edelste konings van Engeland; het sy land swak aangetref en sterk nagelaat; het ’n verdeelde volk gevind en hom ’n besef van volkseenheid gegee. Alfred het die Dene verslaan, die eerste koning van die hele Engeland geword, die eerste Engelse vloot gebou, die grondslag van die regstelsel gelê, geleerdheid en godsdiens bevorder en self boeke vertaal.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alfonso XIII
Volgende onderwerp: Alfvén, Hugo
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:33:58 MGT 2024