Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alfvén, Hugo
Alfvén, Hugo [boodskap #124953] So, 10 Maart 2019 05:55
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Hugo Emil Alfvén
Hugo Emil Alfvén
Hugo Alfvén (1872) was 'n Sweedse komponis; ’n sterk nasionalistiese komponis, wat dikwels temas uit die Sweedse volksmusiek put. Sy werke is ortodoks-romanties van aard en byna deurgaans sonnig. ’n Tipiese voorbeeld is sy 1ste Sweedse rapsodie, Midsommarvaka, wat besonder gewild is.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alfred die Grote
Volgende onderwerp: Algebra
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 06:48:00 MGT 2024