Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Algebra (Letterrekening)
Algebra [boodskap #124954] So, 10 Maart 2019 06:02
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Algebra is 'n veralgemeende vorm van rekenkunde; vermoedelik het die Egiptenare dit oor die 3,000 jaar gelede gebruik. Die groothede waarmee gewerk word, is nie getalle nie, maar word deur letters voorgestel. Algebra (stelkunde of letterrekening) word gebruik om rekenkundige probleme op te los en om die fundamentele wette te ontdek wat op alle hoeveelhede van toepassing is. Dit maak gebruik van uiters belangrike beginsels wat ver buite die grense van die rekenkunde lê.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alfvén, Hugo
Volgende onderwerp: Algerië
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 06:22:16 MGT 2024