Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alexis, Willibald
Alexis, Willibald [boodskap #124950] So, 10 Maart 2019 05:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Willibald Alexis
Willibald Alexis
Willibald Alexis (1798 - 1871) was die skrywersnaam van Georg Wilhelm Häring, Duitse roman- en novelle-skrywer; studeer in die regte; word joernalis en skrywe romans en novelles wat hom groot populariteit besorg. Tot sy beste werke word gereken: Die Hosen des Herren von Bredow (Die Broeke van mnr. Von Bredow, 1846 - 48) en sy Gesammelte Novellen (1830 - 31). Hy het ook onder sy eie naam geskryf, o.a. ’n aantal romans, waaronder Isegrimm (1854) en Dorothe (1856).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alexandrië
Volgende onderwerp: Alfonso XIII
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:11:47 MGT 2024