Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alexander, veldmaarskalk Harold R.L.G.
Alexander, veldmaarskalk Harold R.L.G. [boodskap #124946] Sa, 09 Maart 2019 09:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Veldmaarskalk Harold Alexander
Veldmaarskalk Harold Alexander
Veldmaarskalk Harold R.L.G. Alexander (1891-1969) was 'n Britse leëraanvoerder en staatsman, gebore in Ulster. Hy was in bevel by Duinkerken, later in Noord-Afrika en Italië, in Wêreldoorlog II. Van 1946 tot '52 was hy die goewerneur-generaal van Kanada.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Alexander
Volgende onderwerp: Alexander die Grote
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 06:11:09 MGT 2024