Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albuquerque, Alphonso d’
Albuquerque, Alphonso d’ [boodskap #124927] Do, 07 Maart 2019 06:01
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Alfonso d' Albuquerque
Alfonso d' Albuquerque
Alfonso d' Albuquerque (1453 - 1515) was 'n Portugese seevaarder en staatsman. In 1509 het hy onderkoning van die Portugese ryk in die Ooste geword en in 1510 het hy Goa, wat 1961 nog in Portugese besit was, verower. Hy het Ormus, wat tot 1622 in Portugese besit gebly het, in 1515 verower en is dieselfde jaar ter see oorlede. Hy word erken as die grondlegger van die Portugese Ryk in die Ooste.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Albumines
Volgende onderwerp: Alcatraz
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:37:31 MGT 2024