Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Alcatraz
Alcatraz [boodskap #124928] Do, 07 Maart 2019 06:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Alcatraz
Alcatraz
Alcatraz is 'n voormalige gevangenis vir ernstige misdadigers op ’n eiland in die baai van San Francisco in die V.S.A. Die naam kom van die Spaanse ontdekkingsreisiger, Juan Manuel de Ayala, wat die eiland Isla de los alcatraces (eiland van die pelikane) genoem het. Die eiland het aanvanklik slegs 'n vuurtoring gehad, toe 'n militêre fort en daarna 'n militêre en toe 'n federale tronk. Dit is in 1963 tot 'n museum verklaar.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.

Vorige onderwerp: Albuquerque, Alphonso d’
Volgende onderwerp: Alchemie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:51:13 MGT 2024