Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albumines
Albumines [boodskap #124926] Do, 07 Maart 2019 05:58
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Albumines is een groep onder die proteïne-verbindinge. Dit is ’n belangrike deel van alle dierlike stowwe, bv. eiers, en ook van die meeste plantaardige stowwe.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Albion
Volgende onderwerp: Albuquerque, Alphonso d’
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 00:29:23 MGT 2024