Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albion
Albion [boodskap #124925] Do, 07 Maart 2019 05:54
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die wit klowe van Dover.
Die wit klowe van Dover.
Albion is 'n ou naam vir Brittanje. Dit is moontlik van Keltiese oorsprong, want Albainn is nog die Gaeliese en Ierse naam vir Skotland. Dit is deur die Romeine in verband gebring met die Latynse woord albus, wit, weens die wit rotse van Dover.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Albinoni, Tommaso
Volgende onderwerp: Albumines
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 22:08:08 MGT 2024