Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albinoni, Tommaso
Albinoni, Tommaso [boodskap #124924] Do, 07 Maart 2019 05:50
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Tommaso Albinoni
Tommaso Albinoni
Tommaso Albinoni (1671 - 1750) was 'n Italiaanse komponis van die baroktydperk. Hy het in Venesiƫ gewoon en gewerk en het meer as 50 operas geskryf, asook vioolkonserte en concerti grossi, sommige waarvan aan Bach bekend was. Laasgenoemde het dikwels van Albinoni se temas in sy eie komposisies gebruik gemaak.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Albino
Volgende onderwerp: Albion
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 21:57:14 MGT 2024