Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albino
Albino [boodskap #124922] Wo, 06 Maart 2019 20:08
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Albino krokodil.
'n Albino krokodil.
'n Albino is 'n persoon of dier met wit vel/ hare en ligrooi oë deurdat kleurstof (melanien) ontbreek. Dit word algemeen as 'n afwyking beskou, omdat die meeste van hul soortgenote wel pigment het. Die albinohuid is baie sensitief vir die son en verbrand vinnig. Die toestand is erflik en ongeneeslik.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Albigense
Volgende onderwerp: Albinoni, Tommaso
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 23:17:38 MGT 2024