Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Tommaso Albinoni (1671 - 1750) was 'n Italiaanse komponis van die baroktydperk. Hy het in Venesiƫ gewoon en gewerk en het meer as 50 operas geskryf, asook vioolkonserte en concerti grossi, sommige waarvan aan Bach bekend was. Laasgenoemde het dikwels van Albinoni se temas in sy eie komposisies gebruik gemaak.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.