Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albertyn, Pierre Kuypers (PK Albertyn)
Albertyn, Pierre Kuypers [boodskap #124920] Wo, 06 Maart 2019 19:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pierre Kuypers Albertyn (1897-1973) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se veertiende Springbokkaptein. Hy was die kaptein van die Suid-Afrikaanse rugbyspan al 4 toetswedstryde teen die Britse toerspan 1924. Albertyn is op 27 Mei 1897 in Kleinmond gebore, was 'n tandarts van beroep op George en is op 7 Maart 1973 in Kaapstad oorlede.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Albertville
Volgende onderwerp: Albigense
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 19:00:38 MGT 2024