Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Albertville (Albertstad)
Albertville [boodskap #124918] Wo, 06 Maart 2019 04:56
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Albertville kan na een van die volgende verwys:

1. 'n Voormalige spoorwegterminus in die Kongo. Later hernoem na Kalemie. Die dorp lê aan die Tanganjikameer in die Demokratiese Republiek van die Kongo.

2. 'n Stad in die Franse Alpe en 'n onderprefektuur van die département Savoie (administratiewe gewes Rhône-Alpes).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Kwasjiorkor
Volgende onderwerp: Albertyn, Pierre Kuypers
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:15:44 MGT 2024