Albertyn, Pierre Kuypers [boodskap #124920] |
Wo, 06 Maart 2019 19:43 |
|
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Pierre Kuypers Albertyn (1897-1973) was 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se veertiende Springbokkaptein. Hy was die kaptein van die Suid-Afrikaanse rugbyspan al 4 toetswedstryde teen die Britse toerspan 1924. Albertyn is op 27 Mei 1897 in Kleinmond gebore, was 'n tandarts van beroep op George en is op 7 Maart 1973 in Kaapstad oorlede.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|