Inligting Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aeneas (Grieks: Ainaias) is 'n Trojaanse held, die seun van Anchises en Aphrodite. Het uit die brandende stad Troje ontvlug en na baie omswerwinge in Italië geland. Sowel Homerus as Vergilius het sy heldedade besing.
Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.