Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aeolus
Aeolus [boodskap #124801] Sa, 16 Februarie 2019 08:48
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aeolus (Grieks: Aiolos) was die god van die winde in die Griekse mitologie. Volgens die Griekse mitologie het die rotswande bo die Tirreense See die vier winde gehuisves, wat deur Aeolus beheer is.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aeneas
Volgende onderwerp: Aeschylus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 20 14:42:55 MGT 2024