Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Aegir
Aegir [boodskap #124799] Sa, 16 Februarie 2019 08:43
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Aegir is in oud-Noorse verhale ’n reus van die seestrand. Hy is ook die god van seevaart, bier, en blyk die verpersoonliking van die mag van die oseaan te wees.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Aegina
Volgende onderwerp: Aeneas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 16 19:12:34 MGT 2024