Tuis » Taal » Ensiklopedie » Riversdal (Riversdale)
Riversdal [boodskap #123574] |
So., 06 Januarie 2019 10:38  |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Riversdal kan na een van die volgende verwys:
1. 'n Dorp in Kaapland. Die dorp is in 1838 langs die Langebergreeks gestig. Dit is vernoem na Sy Edele Harry Rivers, die destydse plaaslike landdros en later Koloniale Sekretaris. Dit is 'n belangrike wol-, graan- en beessentrum. Tydens die Tweede Vryheidsoorlog het generaal Christiaan de Wet daar naby verbygegaan. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 5,071 (2,270 Blankes).
2. Dorpsgebied naby Vereeniging, Transvaal. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: 1,378 (1,168 Blankes).
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Do. Apr. 17 02:55:03 UTC 2025
|