Wat is die Afrikaans vir... [boodskap #9541] |
Di, 27 Mei 1997 00:00 |
Jan Grootenhuis
Boodskappe: 16 Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
weet iemand hier almiskie wat die afrikaanse woord vir ``(web)
browser'' is? tot nou toe het ek reggekom met ``loerprogram'',
``netkyker'' en ``snuffelapparaat'' maar ek is seker iemand het al 'n
meer offisiele naam uitgedink.
-- jaco
|
|
|
Re: Wat is die Afrikaans vir... [boodskap #9633 is 'n antwoord op boodskap #9541] |
Sa, 31 Mei 1997 00:00 |
pigf...
Boodskappe: 33 Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Jaco Geldenhuys wrote in article
...
>
> weet iemand hier almiskie wat die afrikaanse woord vir ``(web)
> browser'' is?
haai jaco.
die naam wat ons al meer in die taalbedryf begin toepas is 'webleser'.
hoor by koos of hy saamstem.
leon
|
|
|
|