Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nuwe Uitgawe - AHS Sasolburg Koerant
Nuwe Uitgawe - AHS Sasolburg Koerant [boodskap #9643] So, 01 Junie 1997 00:00
Jako Olivier  is tans af-lyn  Jako Olivier
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Junior Lid
Hallo,

Afrikaans Hoërskool se koerant DIE PADDA, wat ook op die Internet is,
is weer opgedateer en is beskikbaar by:
http://www.cyberserv.co.za/users/~jako/knews.htm

Besoek ook gerus die nuwe AHS KONTAK bladsy waar oud-AHS leerlinge wat
op die Internet is hul name en adresse kan instuur. Laat weet ook asb.
ander oud-leerlinge wat ook op die Internet is, om die bladsy te
besoek.
http://www.cyberserv.co.za/users/~jako/kontak.htm

Groete
Jako

----------------------------------------------------------
JAKO OLIVIER
E-Mail : ja...@cyberserv.co.za
HOMEPAGE: http://www.cyberserv.co.za/users/~jako/jako.htm
Vorige onderwerp: Wat is die Afrikaans vir...
Volgende onderwerp: Hollands : (was: Engels (twee van ons)}
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 21 03:17:56 MGT 2024