Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hollands : (was: Engels (twee van ons)}
Hollands : (was: Engels (twee van ons)} [boodskap #9650] So, 01 Junie 1997 00:00
vira  is tans af-lyn  vira
Boodskappe: 182
Geregistreer: April 1997
Karma: 0
Senior Lid
On 5/31/97 12:12PM, in message , "Arthur
Hagen" wrote:

>
> wordt het als vervelend ervaren wanneer ik
> op deze nieuwsgroep post in het nederlands?
>
>
Nee Arthur, inteendeel - ek vind dit baie interessant, en hou daarvan om
sommige woorde wat ek nie goed ken nie uit te "puzzle". In die geheel verstaan
ek die Nederlands wat jy skryf baie goed. My twee beste vriendinne op skool was
Hollands gewees, en ek het so saam met die taal groot geword. Hou asb aan
skryf!

Ek moet sê, ek't ook gewonder oor "al vaker". Dankie vir die verduideliking.

Groete,
V.
Vorige onderwerp: Nuwe Uitgawe - AHS Sasolburg Koerant
Volgende onderwerp: Re: Amakeia
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:35:59 MGT 2024