Tuis » Taal » Ensiklopedie » Abbotsdale
Abbotsdale [boodskap #120887] |
Sat, 10 November 2018 11:32 |
 |
Inligting
Boodskappe: 4588 Geregistreer: November 2018
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Abbotsdale is 'n dorp naby Malmesbury, Kaapland. Bevolking teen die middel van die 20ste eeu: ongeveer 800, hoofsaaklik Kleurlinge.
Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967
Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 08:48:21 UTC 2025
|