Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Abdurrahman, Dr. Abdullah
Abdurrahman, Dr. Abdullah [boodskap #120888] Sa, 10 November 2018 11:33
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Dr. Abdullah Abdurrahman was 'n Maleise leier van die Kleurlinggemeenskap. Gebore in Kaapstad. Studeer in die medisyne aan die Universiteit van Glasgow waar hy in 1893 kwalifiseer. In 1895 begin hy in Kaapstad praktiseer waar hy gou buitengewone aansien verwerf. Hy was lid van die Kaapstadse Stadsraad van 1904 tot 1940 en ook lid van die Kaaplandse Provinsiale Raad van 1914 tot sy dood op 2 Februarie 1940.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Abbotsdale
Volgende onderwerp: Abercom
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 09:41:54 MGT 2024