Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Abakweta
Abakweta [boodskap #120886] Sa, 10 November 2018 11:26
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
/fa/56/0/
Abakweta is die naam vir Bantoeseuns van ongeveer 13 jaar tydens besnydenis. Gedurende die tydperk van besnydenis word niemand by hulle toegelaat nie en word hulle as onrein beskou.

Bron: Ensiklopedie van Suidelike Afrika, Eric Rosenthal, 1967

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.

  • Aanhangsel: abakweta.jpg
    (Grootte: 23.20KB, 222 kere afgelaai)
Vorige onderwerp: Aasvoël
Volgende onderwerp: Abbotsdale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Apr 29 11:06:17 MGT 2024