Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lady Anne Barnard se tuinbad
Lady Anne Barnard se tuinbad [boodskap #6863] Wo, 24 Julie 1996 00:00 na volgende boodskap
jac...  is tans af-lyn  jac...
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Ja, ek ken Lady Anne Barnard se bad in Kirstenbosch tuine al te goed. Nie te
lank terug nie het ek vroeg-vroeg een oggend daarheen gegaan en self ook in
Adamsgewaad 'n bietjie lafenis daarin gaan vind. Met hierdie daad versmelt ek
ook toe saam met die geskiedenis. Besoek gerus die ou fonteinpoeletjie daar in
die tuine en as jy vroeg genoeg daar opdaag kan jy lekker natmaak soos in my
geval.

Jacques
Re: Lady Anne Barnard se tuinbad [boodskap #6882 is 'n antwoord op boodskap #6863] Sa, 27 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article , jac...@yvax.byu.edu says...
>
> Ja, ek ken Lady Anne Barnard se bad in Kirstenbosch tuine al te goed. Nie te
> lank terug nie het ek vroeg-vroeg een oggend daarheen gegaan en self ook in
> Adamsgewaad 'n bietjie lafenis daarin gaan vind. Met hierdie daad versmelt ek
> ook toe saam met die geskiedenis. Besoek gerus die ou fonteinpoeletjie daar in
> die tuine en as jy vroeg genoeg daar opdaag kan jy lekker natmaak soos in my
> geval.
>
> Jacques

Aaa,'n Afrikaanse naturis!
Niemand het vir my nog gese wat die Afrikaans
vir "skinnydipping" is nie.

Jacques, hoekom vertel jy nie vir ons hoe dit gaan
met die Afrikaanse klasse daar in Utah nie?

Gloudina
Re: Lady Anne Barnard se tuinbad [boodskap #6895 is 'n antwoord op boodskap #6863] Ma, 29 Julie 1996 00:00 Na vorige boodskap
Anonymous  is tans af-lyn  Anonymous
Boodskappe: 24
Geregistreer: Junie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , iz...@igs.net (Izak Bouwer) wrote:
>
>
> Aaa,'n Afrikaanse naturis!
> Niemand het vir my nog gese wat die Afrikaans
> vir "skinnydipping" is nie.
>

Kaalgatswem.
Vorige onderwerp: DIE AFRIKANER AS BESKULDIGDE
Volgende onderwerp: Re: Platteland
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:12:05 MGT 2024