Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Platteland
Re: Platteland [boodskap #6885] Ma, 29 Julie 1996 00:00
pigf...  is tans af-lyn  pigf...
Boodskappe: 33
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In Article, writes:
> Path: hermes.is.co.za!news
> From: d...@eastcoast.co.za (DCE)
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Subject: Re: Platteland
> Date: 29 Jul 1996 18:26:29 GMT
> Organization: DCE
> Lines: 25
> Message-ID:
> References:
> NNTP-Posting-Host: sl07.eastcoast.co.za
> Mime-Version: 1.0
> Content-Type: Text/Plain; charset=US-ASCII
> X-Newsreader: WinVN 0.99.7
>
> In article ,
> pigf...@icon.co.za says...
>>
>>
>> In baie opsigte is hierie groep nessie platteland. en dis nie net omdat hy op
>> 'n twee-dimensionele oppervlak fungeer nie. (jou screen, stjoepit). ek sien
>> die bottelstoor beginne kop uitsteek. (KYK: Drinks anyone?)
>>
>> Al wat nog kort is dat die NG Kerk 'n gemeente hier oopmaak, hulle afstig,
>> twis opsplit en weer afstig.
>>
>> (Dan noem ons die middelste wit deel van jou screen Kerkstraat.)
>>
>> 'n laaste gedagte, hou op om die Taal op Coke-blikke te soek en drink Pepsi.
>> Al proe dit nie so lekker in jou klippies nie is dit ten menste PC.
>>
>>
> Is dit nie waar nie, is dit ten minste PC, verduidelik asb
>
> At
>
Wel At, ek reken as die Afrikaner maniere soek om in tune te word met hierdie
nuwe land en sy realiteite, moet hy homself begin identifiseer met die nuwe
land se simbole. ek het myself nou al vir 'n ruk besig gehou met die
aktiwiteit om Pepsi advertensies te skryf vir die New Generation.

Ek werk aan Pepsi ads vir die boere.

Ek belowe.

(terloops, PC=Politically Correct)

Leon
Vorige onderwerp: Lady Anne Barnard se tuinbad
Volgende onderwerp: Tom Gouws se Oos-Vrystaat
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 21:24:22 MGT 2024