Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Gebed van die loot aan die wynstok " deur SHEILA CUSSONS
" Gebed van die loot aan die wynstok " deur SHEILA CUSSONS [boodskap #82667] Do, 21 Augustus 2003 20:33
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sheila Cussons
Gebed van die loot aan die wynstok

Solank as wat die mens
sy gewaarwordinge in taal bly formuleer
Here, laat my taal leef
en dat U hom nooit van die liggaam
van Afrika sal amputeer nie -
en waar U moet terugsnoei, Heer,
laat ons u hand herken en rustig weet
U sal uit die vurige sap
wat U nou tot besinning kasty
iets wat helder en edel is eindelik distilleer.
Vorige onderwerp: " Kruger " deur JAN F.E. CELLIERS
Volgende onderwerp: " Bloedrivier, 1938 " deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 05:08:41 MGT 2024