Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » " Bloedrivier, 1938 " deur D.J. OPPERMAN
" Bloedrivier, 1938 " deur D.J. OPPERMAN [boodskap #82753] Sa, 23 Augustus 2003 02:25
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
D.J. Opperman
Bloedrivier, 1938

Bo kleur en tyd
vlam hierdie môre
oop in ewigheid.

En teen 'n rooie daeraad
sing wit-gerokte kore
oor 'n volk
nou in herdenkingsdaad
opnuut gebore.

En eenkant teen 'n helling peins
'n Zoeloe
oor 'n ryk reeds lank verlore.
Vorige onderwerp: " Gebed van die loot aan die wynstok " deur SHEILA CUSSONS
Volgende onderwerp: Uit " Joernaal van Jorik" deur D.J. OPPERMAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 19 10:58:33 MGT 2024