Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Emigrante en immigrante
Re: Emigrante en immigrante [boodskap #6048] Vr, 22 Maart 1996 00:00
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
> oorgedra word na Afrikaans? Sal die van ons wat nie meer in SA woon nie dalk
> later 'n "Hoogs" Afrikaans praat soos Hoogs Hollands teenoor 'n meer moderne
> Afrikaans?
> Groete,
> Paul van der Merwe.

Ja Paul, ons het Russiese bure en gesels lekker met hulle. Jy sal verbaas
wees hoeveel woorde Afrikaans en Russies reeds in gemeen het of amper
dieselfde is. Bv hulle praat van "reklame" as hulle na advertensies verwys.
Snail mail : Julius Bergh, 32 Koola Dr, Nerang QLD 4211, Australia
Email. . . : jbe...@onthenet.com.au
URL. . . . : http://www.onthenet.com.au/~jbergh
Re: Emigrante en immigrante [boodskap #6049 is 'n antwoord op boodskap #6048] Vr, 22 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
Aussies  is tans af-lyn  Aussies
Boodskappe: 40
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
At 10:06 AM 22/03/96 SAT, you wrote:
> Gelaaide woorde, die twee.

Ja hulle is gelaaide woorde. Hoe gaan al die nuwe immigrante (Kubane, Russe
ens.)die Afrikaans in SA beinvloed?
Ons lees maar net van hordes uit vorige kommunistiese lande wat immigreer SA
toe. Sal daar ook woorde soos die Engelse "Taxi" "OK" ens uit hulle tale
oorgedra word na Afrikaans? Sal die van ons wat nie meer in SA woon nie dalk
later 'n "Hoogs" Afrikaans praat soos Hoogs Hollands teenoor 'n meer moderne
Afrikaans?
Groete,
Paul van der Merwe.
Re: Emigrante en immigrante [boodskap #6050 is 'n antwoord op boodskap #6048] Vr, 22 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Dirk Laurie wrote:
>[/color]

O, is dit hoekom hulle gaan....

(Ek het altyd gedink dit het te doen met goed soos werkgeleenthede,
meer geld daar anderkant, vrese, rassisme of soos daai Julius-man
gese het omdat Mandela glo net geld wil bymekaarmaak en niks vir sy
burgers voel nie.)
Vorige onderwerp: Die vierkleur
Volgende onderwerp: Re: Selfbeskikkingreg.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 03:07:48 MGT 2024