Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die vierkleur
Die vierkleur [boodskap #6047] Vr, 22 Maart 1996 00:00
M.Davies  is tans af-lyn  M.Davies
Boodskappe: 23
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
Die vierkleur van ons dierbaar land dit waai weer oor Transvaal,
En weg die godvergete hand wat dit wil weer neer haal!


Kom op ke^rels waarom so swaarmoedig? Laat ons 'n bietjie sterker wees
teen die oppositie, ons is Afrikaners, ons het die magtigste ryk ter
wêreld geveg, teen alle waanhoop en nou hoor ek net klae en seur.Ek wil
nie trug na die ou dae nie, dat kan nie wees nie....maar ek sal ook g'n
hensopper word nie en voor die Almagtig sê ek hier dat die dag wanneer
ek terugkom in S.A. sal ek nie voor die dwingelande kauwtauw nie!

Kom laat ons 'n bietjie gees sien.


ag ek verskoning vra maar ek voel my net 'n bietjie pissig teen die
wêreld vandag, 'n bietjie patriotisme he? En as iemand 'n sekere Pierre
Burger van Rondebosch in die Kaap ken dan jammer, hy's 'n pissie!
Vorige onderwerp: Die Afrikaner emigrant: Perpektief
Volgende onderwerp: Re: Emigrante en immigrante
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 02:06:07 MGT 2024