Re: Emigrante en immigrante [boodskap #6048] |
Vr, 22 Maart 1996 00:00 |
Julius Bergh
Boodskappe: 111 Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> oorgedra word na Afrikaans? Sal die van ons wat nie meer in SA woon nie dalk
> later 'n "Hoogs" Afrikaans praat soos Hoogs Hollands teenoor 'n meer moderne
> Afrikaans?
> Groete,
> Paul van der Merwe.
Ja Paul, ons het Russiese bure en gesels lekker met hulle. Jy sal verbaas
wees hoeveel woorde Afrikaans en Russies reeds in gemeen het of amper
dieselfde is. Bv hulle praat van "reklame" as hulle na advertensies verwys.
Snail mail : Julius Bergh, 32 Koola Dr, Nerang QLD 4211, Australia
Email. . . : jbe...@onthenet.com.au
URL. . . . : http://www.onthenet.com.au/~jbergh
|
|
|
Re: Emigrante en immigrante [boodskap #6049 is 'n antwoord op boodskap #6048] |
Vr, 22 Maart 1996 00:00 |
Aussies
Boodskappe: 40 Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
At 10:06 AM 22/03/96 SAT, you wrote:
> Gelaaide woorde, die twee.
Ja hulle is gelaaide woorde. Hoe gaan al die nuwe immigrante (Kubane, Russe
ens.)die Afrikaans in SA beinvloed?
Ons lees maar net van hordes uit vorige kommunistiese lande wat immigreer SA
toe. Sal daar ook woorde soos die Engelse "Taxi" "OK" ens uit hulle tale
oorgedra word na Afrikaans? Sal die van ons wat nie meer in SA woon nie dalk
later 'n "Hoogs" Afrikaans praat soos Hoogs Hollands teenoor 'n meer moderne
Afrikaans?
Groete,
Paul van der Merwe.
|
|
|
Re: Emigrante en immigrante [boodskap #6050 is 'n antwoord op boodskap #6048] |
Vr, 22 Maart 1996 00:00 |
Koos[1]
Boodskappe: 745 Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Dirk Laurie wrote:
>[/color]
O, is dit hoekom hulle gaan....
(Ek het altyd gedink dit het te doen met goed soos werkgeleenthede,
meer geld daar anderkant, vrese, rassisme of soos daai Julius-man
gese het omdat Mandela glo net geld wil bymekaarmaak en niks vir sy
burgers voel nie.)
|
|
|