Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Afrikaner naby New York
Re: Afrikaner naby New York [boodskap #6019] Wo, 20 Maart 1996 00:00
Jan Lange  is tans af-lyn  Jan Lange
Boodskappe: 4
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
JC Claassen wrote:
>

> Chris Claassen, skakel gerus wanneer New York te veel raak vir jou.

Ons woon in die buitewyke van Philadelphia, sowat 75 myl Suid van New
York. Ons foonnommer is (610) 446-3749. Jy kan Afrikaans praat met Jan
(snr. Ekonomie), Thea,(Taalkunde) Jan (jnr.Rekenaar-ingenieurswese) of
Ella (Grafiese kuns). Ons sien uit na jou oproep.

Groete,

Jan Lange
>



--
Vorige onderwerp: Fundamentalistisch
Volgende onderwerp: Freek Bleek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:59:31 MGT 2024