Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Freek Bleek
Freek Bleek [boodskap #6020] Wo, 20 Maart 1996 00:00
Frank Snyckers  is tans af-lyn  Frank Snyckers
Boodskappe: 68
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
Onse Freek wil die Blankbly laat lankbly;
Afrikaans se geskiedenis van Malei
Wil hy net vergeet
En met kat aan stert beet
Na Ossewabrandwag toe teruggly:

"O, Broeders, die ontug is op ons,
En dit gons van Die Bontheid se groep-bons;
Maar hier waar ek sit
Bly ons immermeer wit
In ons kwynende groepie van Net Ons."

Sterkte Freek
Frank
Vorige onderwerp: Re: Afrikaner naby New York
Volgende onderwerp: Cirkelredenering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 05:47:08 MGT 2024