Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Fundamentalistisch
Fundamentalistisch [boodskap #6017] Wo, 20 Maart 1996 00:00
Bernhard Bezemer  is tans af-lyn  Bernhard Bezemer
Boodskappe: 74
Geregistreer: Maart 1996
Karma: 0
Volle Lid
FUNDAMENTALISTISCH
------------------

At 08:37 18-03-96 SAT, schrijft Reinier de Vos:

> Hmmm - weet nou nie na watter "fundamentalistiese" (die nuwe
> teologiese vloekwoord) Christene jy verwys nie, ... etc

At 09:25 19-03-96 Sat, schrijft Reinier de Vos:

> Die woord "fundamentalist" in die Christelike sin, het
> blykbaar sy oorsprong onder sekere Christelike teolo-e in
> 19de eeuse Engeland, waar daar 'n pleidooi gelewer is vir
> 'n terugkeer na "Biblical fundamentals". ... etc.

Als ik jou nu goed begrijp Reinier, maar verbeter me
alsjeblieft als ik me vergis, want de logica ontgaat mij
in hoge mate, is 'het nieuwe theologische vloekwoord',
zoals jij 'fundamentalistisch' op 18 maart omschrijft,
op 19 maart volgens jou opeens een woord dat stamt uit
het 19de eeuwse Engeland, en nog wel afkomstig van
"sekere Christelike teolo-e". ???

Bernhard Bezemer
Re: Fundamentalistisch [boodskap #6018 is 'n antwoord op boodskap #6017] Wo, 20 Maart 1996 00:00 Na vorige boodskap
avdm...  is tans af-lyn  avdm...
Boodskappe: 16
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article de...@aqua.ccwr.ac.za (Reinier de Vos) writes:
> Die "nuwe teologiese vloekwoord" verwys na die sin waarin die woord
> "fundamentalisties" deesdae in verband met godsdienste gebruik word.
> Soos ek die saak verstaan, is dit 'n betreklik onlangse ontwikkeling.
> Die oorspronklike, 19de eeuse betekenis staan nie meer in die moderne
> (Amerikaanse?) sin van die woord nie, waar dit blykbaar eerder as 'n
> soort karakterisering van mense met bepaalde deur godsdiens gekleurde
> politieke oortuigings gebruik word. Selfs binne kerkgeledere word daar
> deur "liberale" Christene ietwat neergesien op "fundamentaliste". My
> uitleg hier is natuurlik ook 'n oorvereenvoudiging, en ek sal bly wees
> om ander insigte te hoor.

Reinier, jy bedoel soos wat "fundamentalist Muslim" in die Time magazine
iemand beteken met 'n doek om die kop, 'n AK47 in die een hand, "body parts"
van een of ander ongelukkige westerling in die anderhand, 'n skreeuende mond
en so 'n wilde staar in sy oe"? Daar's niks soos tipering om die lewe te
(oor)vereenvoudig nie, ne'?!

Miskien het Salomo 'n blik in die toekoms gehad (spesifiek die laat 20ste eeu)
en toe sy groot woorde geskryf: "dis alles tevergeefs". Die gepaargaande sug
het in die vertaling verlore geraak...

Sorrie, ek voel nie vandag so optimisties soos gewoonlik nie.
Groete
Andre
Vorige onderwerp: Re: Fundamentalistisch
Volgende onderwerp: Re: Afrikaner naby New York
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 01:00:46 MGT 2024