Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: May all your days be circus days ...
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50218] Ma, 17 September 2001 09:00 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dankie TJ - Ons was juis die begin van die jaar by die sirkus - by Canal
Walk - en die tentjie was baie klein in vergelyking met die groot tente van
my kinderjare. Hulle het selfs 'n bietjie kabaret ingebring in die
vertoning - maar die tekens was daar - die orkes was een persoon wat die
tromme geslaan het vir die spannende oomblikke - verder was alle musiek
geblik.
Vandag se kinders en opvolgende geslagte sal nie eers weet waarvan ons praat
as ons praat van die wonderlike sirkusdae nie.
Inderdaad 'n tradisie wat verdwyn.
Annette

> Press Release
>
> The sawdust, the spangles and the magic of the big top will no longer bring
> joy and laughter to the whole of South Africa and neighbouring states.
>
> The world famous Boswell Wilkie Circus is ceasing the touring side of the
> business, due to the very difficult economical times experienced by each and
> every South African, it has finally reached the circus.
>
> On the 13 October 2001 in Alberton, the circus will have its final
> performance and the big top will be lowered and moved to the circus farm.
>
> W.H Wilkie brought the circus to South Africa more than 46 years ago and is
> an institution in circuses internationally and has been most innovative in
> South Africa where they were the pioneers of desegregated audiences and were
> the first to defy the ban on Sunday entertainment. W.H. Wilkie who died at
> the age of 91 in 1998, adjudicated at the world famous Monte Carlo Circus
> Festival and was highly respected by the world circus community. His
> children Robert and Susie have carried on the tradition.
>
> Susie who first performed in the ring at the age of 3, Robert who was the
> youngest ever person to become a circus director/manager with his wife Karen
> who produces and directs the show, is all actively involved both in the ring
> and in the day to day efficient running of the complex business.
>
> Not only did the Boswell Wilkie Circus regularly bring artistes from all
> over the world to tour this country, but it brought entire circuses from
> China , Russia and Mongolia as well as talented South African performers who
> are now working Internationally.
>
> The big top will be erected at the circus farm at Randvaal to be used for
> corporate functions and Christmas parties with facilities to hire artistes,
> tents and equipment.
>
> As the saying goes "once a bit of sawdust gets into your blood it stays
> there forever", With so much sawdust in the veins of the Wilkie family, they
> will not easily give up, and they are working on a project to give children,
> particularly the previously disadvantaged children, a chance to learn circus
> skills and possibly develop talent that may otherwise never be unearthed.
>
> Kids will be trained in a professional environment in juggling, comedy,
> acrobatics, tightrope walking and so on. They hope to have groups of up to
> 20 students aged from 9 - 15 at a time who will have workshop courses of
> about 2 hours twice a week spread over three to six months at the circus
> farm.
>
> Performances will be given regularly under the wings of professional
> performers to boost, the confidence and morale of the children. With the aid
> of equipment, costumes, make up artistes, music and sound systems provided
> by Boswell Wilkie Circus these kids will have a wonderful opportunity to
> show off their talent and developing skills.
>
> Sponsors will be approached and schools will be invited to select and
> nominate potential candidates.
>
> On behalf of Mrs. W.H Wilkie and the entire Wilkie family we would like to
> firstly thank the public for their loyal support for so many years and the
> Ladies and Gentleman of the Press.
>
> May all your days be circus days...
>
> For details contact.
> Karen Wilkie: 083 226 1213
> Circus website: circus.www.icon.co.za
>
> Boswell Wilkie Circus
> "The greatest show in Africa"
> Po Box 13
> Randvaal
> 1873
>
> --
>
> "Arts world in one website"
> http://www.artslink.co.za
>
> Arts and Culture Trust of the President Award
> Electronic Media of the Year in support of the arts
> Winner 1998, Finalist 1999 and 2000/1
>
> IAWMD Golden Web Awards Winner May 2001
>
> Support South African Arts and Culture:
> Dial-Up with Artslink.co.za and save!
> http://www.at.artslink.co.za/isp
>
> Debate issues affecting the arts and culture industry
> http://www.at.artslink.co.za/egroups.htm
>
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50232 is 'n antwoord op boodskap #50218] Ma, 17 September 2001 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Annette wrote:

> Vandag se kinders en opvolgende geslagte sal nie eers weet waarvan ons praat
> as ons praat van die wonderlike sirkusdae nie.
> Inderdaad 'n tradisie wat verdwyn.
> Annette

In Kanada het ons Cirque de Soleil, 'n sirkus wat geheel
en al bestaan uit akrobate. Hulle het in Quebec begin,
maar is nou beroemd oor die hele wêreld en 'n groep van
hulle tree permanent op by Las Vegas. Het hulle al in
SA getoer?

Gloudina
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50237 is 'n antwoord op boodskap #50218] Ma, 17 September 2001 12:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
T de Wet  is tans af-lyn  T de Wet
Boodskappe: 446
Geregistreer: April 2000
Karma: 0
Senior Lid
Nog nie wat ek van weet nie Gloudina.

Sommige van hulle streke en toertjies egter al hier op die NG gesien...

Thys oppie Bos
skryf in boodskap news:3BA5E84E.7129BCEE@home.com...
Annette wrote:

> Vandag se kinders en opvolgende geslagte sal nie eers weet waarvan ons praat
> as ons praat van die wonderlike sirkusdae nie.
> Inderdaad 'n tradisie wat verdwyn.
> Annette

In Kanada het ons Cirque de Soleil, 'n sirkus wat geheel
en al bestaan uit akrobate. Hulle het in Quebec begin,
maar is nou beroemd oor die hele wêreld en 'n groep van
hulle tree permanent op by Las Vegas. Het hulle al in
SA getoer?

Gloudina
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50245 is 'n antwoord op boodskap #50237] Ma, 17 September 2001 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sakkie[3]  is tans af-lyn  Sakkie[3]
Boodskappe: 488
Geregistreer: Mei 2001
Karma: 0
Senior Lid
Skerp een Thys :-))))

"Thys de Wet" skryf in boodskap news:9o4qrf$19ba$1@news.adamastor.ac.za...
> Nog nie wat ek van weet nie Gloudina.
>
> Sommige van hulle streke en toertjies egter al hier op die NG gesien...
>
> Thys oppie Bos
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50271 is 'n antwoord op boodskap #50218] Ma, 17 September 2001 21:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
pop  is tans af-lyn  pop
Boodskappe: 157
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Cirque de Soleil is die beste in die wêreld, en al die tyd dog
ek hulle is van New York! :-)
Ek gaan nie graag na sirkusse of dieretuine nie, vanwee die diere
wat ingehok word. CdS is wel een sirkus wat ek beslis
sou wou sien.

Pop (diereliefhebber)

skryf in boodskap news:3BA5E84E.7129BCEE@home.com...
Annette wrote:

> Vandag se kinders en opvolgende geslagte sal nie eers weet waarvan ons praat
> as ons praat van die wonderlike sirkusdae nie.
> Inderdaad 'n tradisie wat verdwyn.
> Annette

In Kanada het ons Cirque de Soleil, 'n sirkus wat geheel
en al bestaan uit akrobate. Hulle het in Quebec begin,
maar is nou beroemd oor die hele wêreld en 'n groep van
hulle tree permanent op by Las Vegas. Het hulle al in
SA getoer?

Gloudina
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50325 is 'n antwoord op boodskap #50271] Di, 18 September 2001 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"pop" skryf in boodskap news:9o5r39$grn$1@slb6.atl.mindspring.net...
> Cirque de Soleil is die beste in die wêreld, en al die tyd dog
> ek hulle is van New York! :-)
> Ek gaan nie graag na sirkusse of dieretuine nie, vanwee die diere
> wat ingehok word. CdS is wel een sirkus wat ek beslis
> sou wou sien.
>
> Pop (diereliefhebber)
>
> skryf in boodskap news:3BA5E84E.7129BCEE@home.com...
> Annette wrote:
>
>> Vandag se kinders en opvolgende geslagte sal nie eers weet waarvan ons
> praat
>> as ons praat van die wonderlike sirkusdae nie.
>> Inderdaad 'n tradisie wat verdwyn.
>> Annette
>
> In Kanada het ons Cirque de Soleil, 'n sirkus wat geheel
> en al bestaan uit akrobate. Hulle het in Quebec begin,
> maar is nou beroemd oor die hele wêreld en 'n groep van
> hulle tree permanent op by Las Vegas. Het hulle al in
> SA getoer?

Welkum in Afrikaans 101... ons pos bo... ons praat lekker twak orals rondom
die wereld...

I don't like seeing this nasty Afrikaans words sprinkled in my English
newsgroupies... now go away...

--
Smash yer modem, reboot, kill yerself
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50334 is 'n antwoord op boodskap #50218] Di, 18 September 2001 21:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Moira, jy is in 'n helse dilemma - waar kry jy 'n sirkus sonder diere?
Dis deel van die tradisie.
Annete

>
>> The sawdust, the spangles and the magic of the big top will no
> longer bring
>> joy and laughter to the whole of South Africa and neighbouring
> states.
>
> I have happy memories of the circus as a child, although I must say
> that I won't support a circus which uses animals as part of the
> show.
>
> Moira, the Faerie Godmother
>
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50335 is 'n antwoord op boodskap #50334] Di, 18 September 2001 22:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9o8ept$bj2c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moira, jy is in 'n helse dilemma - waar kry jy 'n sirkus sonder diere?
> Dis deel van die tradisie.
> Annete
>>> The sawdust, the spangles and the magic of the big top will no
>> longer bring
>>> joy and laughter to the whole of South Africa and neighbouring
>> states.
>> I have happy memories of the circus as a child, although I must say
>> that I won't support a circus which uses animals as part of the
>> show.
>> Moira, the Faerie Godmother

funny enough, I read that Boswilkie got rid of all their animal acts...

Now, can none of your Afrikaans ppl learn how to post at the bottom?

--
Smash yer modem, reboot, kill yerself
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50337 is 'n antwoord op boodskap #50334] Wo, 19 September 2001 03:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sabsy  is tans af-lyn  Sabsy
Boodskappe: 3
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Junior Lid
"Annette" skryf in boodskap news:9o8ept$bj2c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
> Moira, jy is in 'n helse dilemma - waar kry jy 'n sirkus sonder diere?
> Dis deel van die tradisie.

The one circus I attended in New York (Battery Park, near the flattened WTC)
had no animals and was quite entertaining
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50338 is 'n antwoord op boodskap #50334] Wo, 19 September 2001 03:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Moira de Swardt  is tans af-lyn  Moira de Swardt
Boodskappe: 41
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Volle Lid
Annette wrote in message

> Moira, jy is in 'n helse dilemma - waar kry jy 'n sirkus sonder diere?
> Dis deel van die tradisie.

Ek het gisteraand pos van "Karen Wilkie" ontvang waarin sy beweer
dat hulle gebruik nou net perde en honde. Geen wilde diere nie.

Moira, the Faerie Godmother
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50408 is 'n antwoord op boodskap #50335] Wo, 19 September 2001 20:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deon Jooste  is tans af-lyn  Deon Jooste
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Junior Lid
Nou hoekom sal ek eers weer alles wil lees ?

"Mel" skryf in boodskap news:9o8gcr$5ib$1@ctb-nnrp1.saix.net...
> "Annette" wrote in message
> news:9o8ept$bj2c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...

> Now, can none of your Afrikaans ppl learn how to post at the bottom?
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50409 is 'n antwoord op boodskap #50408] Wo, 19 September 2001 20:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Deon Jooste" skryf in boodskap news:3ba8fca0$0$233@hades.is.co.za...
> Nou hoekom sal ek eers weer alles wil lees ?
> "Mel" wrote in message
> news:9o8gcr$5ib$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> "Annette" wrote in message
>> news:9o8ept$bj2c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>> Now, can none of your Afrikaans ppl learn how to post at the bottom?

well if some ppl post at the top and others at the bottom, it becomes a
mess... also it's a convention of books... we read down...

--
Smash yer modem, reboot, kill yerself
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50416 is 'n antwoord op boodskap #50338] Do, 20 September 2001 03:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit weet ek ( van nou net perde en honde by Wilkie) - maar jy het gesê geen
diere nie.
Annette

>> Moira, jy is in 'n helse dilemma - waar kry jy 'n sirkus sonder
> diere?
>> Dis deel van die tradisie.
>
> Ek het gisteraand pos van "Karen Wilkie" ontvang waarin sy beweer
> dat hulle gebruik nou net perde en honde. Geen wilde diere nie.
>
> Moira, the Faerie Godmother
>
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50425 is 'n antwoord op boodskap #50408] Do, 20 September 2001 06:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lou  is tans af-lyn  Lou
Boodskappe: 436
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Vergewe maar vir mel ... rottegif behoort die ding te doen.

Deon Jooste wrote:
>
> Nou hoekom sal ek eers weer alles wil lees ?
>
> "Mel" wrote in message
> news:9o8gcr$5ib$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>> "Annette" wrote in message
>> news:9o8ept$bj2c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>
>> Now, can none of your Afrikaans ppl learn how to post at the bottom?
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50475 is 'n antwoord op boodskap #50425] Do, 20 September 2001 18:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deon Jooste  is tans af-lyn  Deon Jooste
Boodskappe: 2
Geregistreer: September 2001
Karma: 0
Junior Lid
Mel is vergewe :)

"Lou" skryf in boodskap news:3BA98AA7.83BF99B4@lous.zzn.com...
> Vergewe maar vir mel ... rottegif behoort die ding te doen.
>
> Deon Jooste wrote:
>>
>> Nou hoekom sal ek eers weer alles wil lees ?
>>
>> "Mel" wrote in message
>> news:9o8gcr$5ib$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:9o8ept$bj2c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>
>>> Now, can none of your Afrikaans ppl learn how to post at the bottom?
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50477 is 'n antwoord op boodskap #50475] Do, 20 September 2001 19:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mel  is tans af-lyn  Mel
Boodskappe: 58
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Volle Lid
"Deon Jooste" skryf in boodskap news:3baa3c27$0$235@hades.is.co.za...
> Mel is vergewe :)
> "Lou" wrote in message
> news:3BA98AA7.83BF99B4@lous.zzn.com...
>> Vergewe maar vir mel ... rottegif behoort die ding te doen.
>> Deon Jooste wrote:
>>> Nou hoekom sal ek eers weer alles wil lees ?
>>> "Mel" wrote in message
>>> news:9o8gcr$5ib$1@ctb-nnrp1.saix.net...
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:9o8ept$bj2c2$1@ID-92016.news.dfncis.de...
>>>> Now, can none of your Afrikaans ppl learn how to post at the bottom?

blow me

--
Smash yer modem, reboot, kill yerself
Re: May all your days be circus days ... [boodskap #50902 is 'n antwoord op boodskap #50218] Sa, 29 September 2001 13:26 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

VOORSKRIF
D. J. Opperman

Lees dié woord
geduldig.
Is daar moord,
en iemand skuldig?
Vorige onderwerp: ************
Volgende onderwerp: murdering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 03:26:29 MGT 2024