Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » ************
************ [boodskap #50901] Sa, 29 September 2001 13:17
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

SEEKOEVLEI
N.P. van Wyk Louw

Die swart bleshoenders dryf verby
agter die skraal wit riet
en die hele grys vleilandskap word
vol ou verdriet

ek staan weer by 'n wit poel
waar 'n wintermiddag sneeu
en ek is klein en hoor verskrik
‘n jakkals uit die rante skreeu
Vorige onderwerp: Vlak varke en vlakvarke
Volgende onderwerp: Re: May all your days be circus days ...
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 19:15:10 MGT 2024