Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doringrig
doringrig [boodskap #145320] Wo, 22 Mei 2024 07:47
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doringrig
Afbreking: do•ring•rig
Samestelling: doring + -rig


Byvoeglike naamwoord: doringrig
Attributief: doringrige

Betekenis:
• Wat soos dorings is; geneig om te steek.

Gebruik:
• Die gifappeltjie se blare is eierrond, gelob en doringrig op die are.

Sinoniem:
• doringagtig
• prikkelrig
• stekelagtig
• stekelig
• stekelrig

Antoniem:
• doringloos

Vertaling:
Engels: thorny, prickly, acanaceous
Nederlands: stekelig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doringloos
Volgende onderwerp: uitsorteer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 21:12:29 MGT 2024