Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doringloos
doringloos [boodskap #145319] Wo, 22 Mei 2024 07:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
doringloos
Afbreking: do•ring•loos
Samestelling: doring + -loos


Byvoeglike naamwoord: doringloos
Attributief: doringlose

Betekenis:
• Sonder enige dorings.

Gebruik:
• Die kransaalwyn het doringlose blare.

Antoniem:
• doringrig

Vertaling:
Engels: thornless
Nederlands: doornloos

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: reddeloos
Volgende onderwerp: doringrig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 22:36:32 MGT 2024