Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorvol
oorvol [boodskap #145285] So, 19 Mei 2024 09:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorvol
Afbreking: oor•vol
Samestelling: oor + vol


Byvoeglike naamwoord: oorvol
Vergrotende trap: oorvoller
Oortreffende trap: oorvolste
Attributief: oorvolle

Betekenis:
• Wat heeltemal te vol is; die kapasitiet oorskry.

Gebruik:
• Die land se tronke is oorvol.

Sinoniem:
• oorbeset
• oorbevolk
• oorlaai
• oorlopend
• opgestop
• propvol
• stampvol
• tjok-en-blok
• tjokvol

Vertaling:
Engels: overfull, stuffed, overcrowed
Nederlands: overvol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: patologie
Volgende onderwerp: veels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 21:22:32 MGT 2024