Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » patologie
patologie [boodskap #145284] So, 19 Mei 2024 09:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
patologie
Afbreking: pa•to•lo•gie


Selfstandige naamwoord: patologie
Meervoud: patologieë

Betekenis:
• Die studie van siektes en beserings.

Gebruik:
• Forensiese patologie fokus op die oorsaak van dood wat meestal deur middel van 'n outopsie bepaal word.

Sinoniem:
• siekteleer
• siektekunde

Hiponiem:
• psigopatologie
• fitopatologie

Afgelei:
• patologies
• patoloog

Afkorting:
• patol.

Vertaling:
Engels: pathology
Nederlands: pathologie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongeïdentifiseer
Volgende onderwerp: oorvol
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 20:11:30 MGT 2024