Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ongeïdentifiseer
ongeïdentifiseer [boodskap #145283] So, 19 Mei 2024 09:26
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 19323
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ongeïdentifiseer
Afbreking: on•ge•ï•den•ti•fi•seer
Samestelling: on- + geïdentifiseer


Byvoeglike naamwoord: ongeïdentifiseer
Attributief: ongeïdentifiseerde

Betekenis:
• Wat nie geïdentifiseer is nie.

Gebruik:
• Daar is talle ongeïdentifiseerde liggame in die land se lykshuise.

Antoniem:
• geïdentifiseer

Vertaling:
Engels: unidentified
Nederlands: niet geïdentificeerd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: outopsie
Volgende onderwerp: patologie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 01:53:31 MGT 2024