Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Bulgaar
Bulgaar [boodskap #144873] Wo, 27 Maart 2024 07:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Bulgaar
Afbreking: Bul•gaar
Uitspraak: bœɫˈxɑːr


Selfstandige naamwoord: Bulgaar
Meervoud: Bulgare

Betekenis:
• 'n Inwoner of burger van die land Bulgarye.

Gebruik:
• Die Bulgare is vriendelike mense.

Verwant:
• Bulgaars
• Bulgarye

Vertaling:
Engels: Bulgar, Bulgarian
Nederlands: Bulgaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: foutloos
Volgende onderwerp: innovatief
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:09:49 MGT 2024