Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » innovatief
innovatief [boodskap #144874] Wo, 27 Maart 2024 08:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18860
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
innovatief
Afbreking: in•no•va•tief


Byvoeglike naamwoord: innovatief
Attributief: innovatiewe

Betekenis:
• Wat innoveer en vernuwe.

Gebruik:
• Sy musiek was moontlik te innovatief vir sy generasie.
• Die maatskappy lewer 'n reeks innovatiewe en volhoubare produkte.

Sinoniem:
• baanbrekend
• innoverend
• grensverskuiwend
• vernuwend
• vindingryk

Vertaling:
Engels: innovative
Nederlands: innovatief, vernieuwend

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Bulgaar
Volgende onderwerp: kaartjieverkope
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 21:25:29 MGT 2024