Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » spekstorie
spekstorie [boodskap #139633] So, 03 Julie 2022 17:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18857
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
spekstorie
Afbreking: spek•sto•rie
Samestelling: spek + storie


Selfstandige naamwoord: spekstorie
Meervoud: spekstories
Verkleinwoord: spekstorietjie
Meervoud van verkleining: spekstorietjies

Betekenis:
• 'n Storie wat grootpraat en oordryf (dikwels tong in die kies).

Gebruik:
• Die hengelaar vertel 'n spekstorie van die grote wat weggekom het.

Sinoniem:
• liegstorie
• sopstorie
• spekskietstorie

Vertaling:
Engels: urban legend
Nederlands: broodjeaapverhaal

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: soetvleisklier
Volgende onderwerp: skurwejan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Apr 26 20:24:05 MGT 2024